Beskerm jou kind!

Wys jou liefde vir jou kind deur te stem in die beheerliggaamverskiesing.


Die welstand van elke kind in Suid-Afrika is die rede waarom ons jou wil aanmoedig om te stem.


Lees meer
new long one s-08
Onderwys:

onderbou van ons samelewing

new middle panel-23-23
Kinders

is die toekoms

new long one s-22
Wys

jou liefde

Die beste vir jou kind!

Waarom is beheerliggame belangrik vir my kind?


Jy wil jou kind met gemoedsrus by die skool los elke dag. Ons weet jy wil die beste vir jou kind hê. Daarom is dit belangrik dat jy in die nasionale beheerliggaamverkiesing stem.


Lees meer
30+
Ure is hoeveel tyd jou kind weekliks by die skool deurbring.

Ek is lief vir

icons-14

My kind


Ons weet jy wil die beste geleenthede vir jou kind verseker.

icons-18

My land


Ons bou saam aan ’n voorspoedige toekoms.

icons-19

My stem


Omdat ek omgee en ’n verskil kan maak.

Beskerm jou kind deur deel te neem aan jou skool se beheerliggaamverkiesing.


Lees meer